• Kurt Darren - Meissie meissie
    http://www.youtube.com/watch?v=7yPbtuQR_ZA
    Commentaar graag? ;D
    Ek Weet Sy's Altyd Daar
    maar Hoe Vertel Ek Haar
    sy's Die Rede Ek Dans Soos Die Wind

    man Ja, Ek Weet Ek Staar
    o Maar Sy Maak My Klaar
    in My Hart Voei Ek Weer Soos 'n Kind

    koor:
    meisie Meisie Jy's Deei Van My Lewe
    mooiste Meisie Van Verlangebaan
    meisie Meisie Ek Sien Jou Ek Bewe
    mooiste Meisie Van Verlangebaan
    meisie Meisie Prinses Van Die Dansvloer
    mooiste Meisie Van Verlangebaan
    meisie Meisie Ek Voei Hoe My Hart Roer
    mooiste... Meisie...

    ek Weet Daar's Altyd Hoop
    ek Sal Haar Paadjie Loop
    sy's Die Rede Ek Dans In Die Reën

    en Toe Sy My Gewaar
    het Ek Geweet Ek's Daar
    sy's Die Enigste Sy Is Die Een

    nou Loop Ons Sy Aan Sy
    en Sy Is Lief Vir My
    hand Aan Hand Dans Ons Saam In Die Reën

    sy Het My Hart Verlei
    maar Sy't Haar Man Gekry
    sy's Die Enigste Sy Is Die Een


    Niet geschoten is altijd mis..

    Trekt op niks.


    I need you like a heart needs a beat

    TheFame schreef:
    Trekt op niks.
    Kom op , een beetje cultuur.


    Niet geschoten is altijd mis..